Aluminium

magnesiumaluminiumsilikon
B
Al
Ga  
 
 

Algemeen
Naam, Simbool, Getal aluminium, Al, 13
Chemiese reeks boorgroep
Groep, Periode, Blok 13 (IIIA), 3 , s
Digtheid, Hardheid 2700 kg/m3, 0.5
Voorkoms wit met silwer skynsel
Atoomeienskappe
Atoomgewig 26.981538 ame
Atoomradius (ber.) 125 (118) pm
Kovalente radius 118 pm
van der Waals radius geen data
Elektronkonfigurasie [Ne]3s2 3p1
e e per energievlak 2, 8, 3
Oksidasietoestande (Oksied) -3 (amfoteries)
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Fisiese eienskappe
Toestand van materie Vastestof (paramagneties)
Smeltpunt 933.47 K (660.3 °C)
Kookpunt 2792 K (2518 °C)
Molêre volume 10.00 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 293.4 kJ/mol
Smeltingswarmte 10.79 kJ/mol
Dampdruk 2.42×10−6Pa teen ? K
Spoed van klank 5100 m/s teen 933 K
Algemeen
Elektronegatiwiteit 1.61 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 900 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë 37.7 106/(m·ohm)
Termiese geleidingsvermoë 237 W/(m*K)
1ste ionisasie potensiaal 577.5 kJ/mol
2de ionisasie potensiaal 1816.7 kJ/mol
3de ionisasie potensiaal 2744.8 kJ/mol
4de ionisasie potensiaal 11577 kJ/mol
5de ionisasie potensiaal 14842 kJ/mol
6de ionisasie potensiaal 18379 kJ/mol
7de ionisasie potensiaal 23326 kJ/mol
8ste ionisasie potensiaal 27465 kJ/mol
9de ionisasie potensiaal 31853 kJ/mol
10de ionisasie potensiaal 38473 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP
26Al {sin.} 717 E3 y ε 4.004 26Mg
27Al 100% Al is stabiel met 14 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Aluminium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Al en atoomgetal van 13.

Aluminium is 'n silwerige, pletbare metaal uit die boorgroep, wat primêr uit bauxiet erts ontgin word en beskik oor merkwaardige weerstand teen oksidasie (vanweë die passiveringsverskynsel), sterkte en ligte gewig. Aluminium word in baie nywerhede aangewend om 'n groot verskeidenheid produkte te vervaardig wat belangrik is vir die wêreldekonomie. Strukturele onderdele wat van aluminium vervaardig word, is van onmisbare belang in die lugvaartnywerheid asook vir vervoer en die bounywerheid, waar ligte massa, duursaamheid en sterkte benodig word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search