Broom

35 seleenbroomkripton
Cl

Br

I
Algemeen
Naam, simbool, getal broom, Br, 35
Chemiese reeks halogene
Groep, periode, blok 17, 4, p
Voorkoms gas/vloeistof: rooibruin vastestof: metaalglans
Atoommassa 79.904 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d10 4s2 4p5
Elektrone per skil 2, 8, 18, 7
Fisiese eienskappe
Toestand vloeistof
Digtheid (naby k.t.) (vloeistof) 3.1028 g/cm³
Smeltpunt 265.8 K
(-7.3 °C)
Kookpunt 332.0 K
(58.8 °C)
Kritieke punt 588 K, 10.34 MPa
Smeltingswarmte (Br2) 10.57 kJ/mol
Verdampingswarmte (Br2) 29.96 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) (Br2)
75.69 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 185 201 220 244 276 332
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur ortorombies
Oksidasietoestande ±1, 5
(sterk suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.96 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1139.9 kJ/mol
2de: 2103 kJ/mol
3de: 3470 kJ/mol
Atoomradius 115 pm
Atoomradius (ber.) 94 pm
Kovalente radius 114 pm
Van der Waals-radius 185 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 7.8×1010 Ω·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 0.122 W/(m·K)
Henry se konstante 7,8 x 10-1 [L/mol.atm] 3940 [K] [1]
Spoed van klank (20 °C) ? 206 m/s
CAS-registernommer 7726-95-6
Vernaamste isotope
Isotope van broom
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
79Br 50.69% Br is stabiel met 44 neutrone
81Br 49.31% Br is stabiel met 46 neutrone
Portaal Chemie

Broom (vanaf die Griekse woord βρωμος (brómos), wat stank beteken; is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Br en atoomgetal van 35. Broom is 'n halogeen wat rooi van kleur is en is 'n vlugtige vloeistof by kamertemperatuur wat maklik met chloor en jodium reageer. Die element is korrosief ten opsigte van menslike weefsel in 'n vloeistoftoestand en die dampe veroorsaak irritasie van die oë en die keel. Broomdampe is baie giftig wanneer dit ingeasem word.

  1. Sander.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search