Rubidium

37 kriptonrubidiumstronsium
K

Rb

Cs
Algemeen
Naam, simbool, getal rubidium, Rb, 37
Chemiese reeks alkalimetale
Groep, periode, blok 1, 5, s
Voorkoms gryswit
Atoommassa 85.4678 (3) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 5s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 8, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 1.532 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 1.46 g/cm³
Smeltpunt 312.46 K
(39.31 °C)
Kookpunt 961 K
(688 °C)
Kritieke punt (geëkstrapoleer)
2093 K, 16 MPa
Smeltingswarmte 2.19 kJ/mol
Verdampingswarmte 75.77 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 31.060 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 434 486 552 641 769 958
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies liggaamsgesentreerd
Ruimtegroep Im3m  nommer: 229
Strukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 1
(sterk basiese oksied
Elektronegatiwiteit 0.82 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 403.0 kJ/mol
2de: 2633 kJ/mol
3de: 3860 kJ/mol
Atoomradius 235 pm
Atoomradius (ber.) 265 pm
Kovalente radius 211 pm
Van der Waals-radius 244 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 128 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 58.2 W/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 1300 m/s
Young se modulus 2.4 GPa
Massamodulus 2.5 GPa
Mohs se hardheid 0.3
Brinell hardheid 0.216 MPa
CAS-registernommer 7440-17-7
Vernaamste isotope
Isotope van rubidium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
83Rb sin 86.2 d ε - 83Kr
γ 0.52, 0.53,
0.55
-
84Rb sin 32.9 d ε - 84Kr
β+ 1.66, 0.78 84Kr
γ 0.881 -
β- 0.892 84Sr
85Rb 72.168% Rb is stabiel met 48 neutrone
86Rb sin 18.65 d β- 1.775 86Sr
γ 1.0767 -
87Rb 27.835% 4.88×1010 j β- 0.283 87Sr
Portaal Chemie

Rubidium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rb en atoomgetal 37. Rb is 'n sagte, silwerwitmetaal in die alkalimetaalgroep. Rb-87 is 'n isotoop wat natuurlik voorkom en is effe radio-aktief. Rubidium is hoogs reaktief met eienskappe soortgelyk aan die ander groep 1 elemente, soos dat dit spontaan in lug ontbrand.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search