Osoonlaag

In die stratosfeer van die atmosfeer word die osoonlaag aangetref. Die osoonlaag is veronderstel om reg oor die wêreld dieselfde digtheid te hê, maar weens besoedeling en ander faktore, het daar 'n gat in die osoonlaag ontstaan. Dit is 'n wêreldwye probleem.

Wêreldwyd is die klimaat besig om te verander. Die poolys smelt, wat 'n styging in die seevlak veroorsaak. Boere se oeste word vernietig weens te veel reën. Dit lei tot 'n afname in voedselproduksie, wat lei tot 'n vermindering in bevolkingsgroei. Toerisme lei ook onder die "gat". Die afname in reënval beïnvloed watervalle, damme en riviere. Dit lei tot 'n afname in toeriste wat sulke gebiede besoek. Dié aspek benadeel ook die ekonomie van die land.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search