Neon

fluoorneon
 
Ne
Ar  
 
 
Neon in die periodieke tabel
General
Naam, Simbool, Getal Neon, Ne, 10
Chemiese reeks Edelgasse
Groep, Periode, Blok 18 (VIIIA), 2 , p
Digtheid, Hardheid 0.8999 kg/m3 (273K), NVT
Voorkoms kleurloos
Atoomeienskappe
Atoomgewig 20.1797 ame
Atoomradius (ber.) geen data (38) pm
Kovalente radius 69 pm
van der Waals radius 154 pm
Elektronkonfigurasie [He]2s2
e e per energievlak 2, 8
Oksidasietoestande (Oksied) 0 (onbekend)
Kristalstruktuur kubies vlak gesentreerd
Strukturbericht-kode A1
Fisiese eienskappe
Toestand van materie Gas (nie-magneties)
Smeltpunt 24.56 K (-248.59 °C)
Kookpunt 27.07 K (-246.08 °C)
Molêre volume 13.23 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 1.7326 kJ/mol
Henry se konstante 4,5 x 10-4 [L/mol.atm] 480 [K] [1]
Smeltingswarmte 0.3317 kJ/mol
Dampdruk Geen Data
Spoed van klank 435 m/s teen 273.15 K
Algemeen
Elektronegatiwiteit Geen Data
Spesifieke warmtekapasiteit 1030 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë Geen Data
Termiese geleidingsvermoë 0.0493 W/(m*K)
1ste ionisasie potensiaal 2080.7 kJ/mol
2de ionisasie potensiaal 3952.3 kJ/mol
3de ionisasie potensiaal 6122 kJ/mol
4de ionisasie potensiaal 9371 kJ/mol
5de ionisasie potensiaal 12177 kJ/mol
6de ionisasie potensiaal 15238 kJ/mol
7de ionisasie potensiaal 19999 kJ/mol
8ste ionisasie potensiaal 23069.5 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV Langste t 1/2 is 3.38 m (Ne-24)
20Ne 90.48% Ne is stabiel met 10 neutrone
21Ne 0.27% Ne is stabiel met 11 neutrone
22Ne 9.25% Ne is stabiel met 12 neutrone
SI units & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Neon is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ne en atoomgetal van 10.

Neon is 'n kleurlose, byna inerte edelgas en straal 'n kenmerkende rooi gloed af wanneer dit in vakuum-ontladingsbuise en neonlampe gebruik word en word in spoorhoeveelhede in lug aangetref.

  1. Sander.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search