Litium

3 heliumlitiumberillium
H

Li

Na
Algemeen
Naam, simbool, getal litium, Li, 3
Chemiese reeks alkalimetale
Groep, periode, blok 1, 2, s
Atoommassa 6,94 g/mol
Elektronkonfigurasie 2s1
Elektrone per skil 2, 1
Elektronegatiwiteit 0,98 (Skaal van Pauling)
CAS-registernommer 7439-93-2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Smeltpunt 453,65 K
(180,50 °C)
Kookpunt 1 603 K
(1 330 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
o,534 g/L
Voorkoms silwerwit/grys
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande +1 (sterk basis)
Ionisasie-energieë 1ste: 520,2 kJ/mol
2de: 7 298,1 kJ/mol
3de: 11 815,0 kJ/mol
Atoomradius 125 pm
Kovalente radius 128 pm
Van der Waals-radius 182 pm
Kristalstruktuur kubus (ruimtelik
gesentreerd
Strukturbericht-kode A2
Verdampingswarmte 145,92 kJ/mol
Smeltingswarmte 3 kJ/mol
Spoed van klank 6 000 m/s
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 84,7 W/(m·K)
Geskiedenis
Ontdek 1817
Ontdek deur Johan August Arfwedson
Genoem na Lithos, Grieks
vir "klip"
Vernaamste isotope
Isotope van litium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
6Li 5% Li is stabiel met 3 neutrone
7Li 95% Li is stabiel met 4 neutrone
Portaal Chemie

Litium is die chemiese element met die simbool Li en atoomgetal van 3. In die periodieke tabel kom dit voor in groep 1, tussen die alkalimetale.

Hoe werk 'n litium battery

Litium in sy suiwer vorm is 'n silwerwit metaal, wat vinnig sy glans verloor en oksideer in lug en water. Dit is die ligste vastestof element by STD en word primêr gebruik vir hitte-oordrag allooie, in batterye en dien as 'n bestanddeel in sommige dwelms wat bekend staan as gemoedstabiliseerders.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search