Arseen

33 germaniumarseenseleen
P

As

Sb
Algemeen
Naam, simbool, getal arseen, As, 33
Chemiese reeks metaalagtiges
Groep, periode, blok 15, 4, p
Voorkoms metaalgrys
Atoommassa 74.92160 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d10 4s2 4p3
Elektrone per skil 2, 8, 18, 5
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 5.727 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 5.22 g/cm³
Smeltpunt 1090 K
(817 °C)
Kookpunt subl. 887 K
(614 °C)
Kritiese temperatuur 1673 K
Smeltingswarmte (grys) 24.44 kJ/mol
Verdampingswarmte ? 34.76 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 24.64 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 553 596 646 706 781 874
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur romboëdries
Strukturbericht-kode A7
Ruimtegroep R3m  nommer: 166
Oksidasietoestande ±3, 5
(effe suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.18 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 947.0 kJ/mol
2de: 1798 kJ/mol
3de: 2735 kJ/mol
Atoomradius 115 pm
Atoomradius (ber.) 114 pm
Kovalente radius 119 pm
Van der Waals-radius 185 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 333 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 50.2 W/(m·K)
Young se modulus 8 GPa
Massamodulus 22 GPa
Mohs se hardheid 3.5
Brinell hardheid 1440 MPa
CAS-registernommer 7440-38-2
Vernaamste isotope
Isotope van arseen
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
73As sin 80.3 d ε - 73Ge
γ 0.05D, 0.01D, e -
74As sin 17.78 d ε - 74Ge
β+ 0.941 74Ge
γ 0.595, 0.634 -
β- 1.35, 0.717 74Se
75As 100% As is stabiel met 42 neutrone
Portaal Chemie

Arseen is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool As en atoomgetal van 33. Dit is berug as 'n uiters giftige metaalagtige element met vele allotroopvorme; geel, swart en grys is van die kleure wat dit kan hê. Arseen en sy verbindings word gebruik as plaagdoders, onkruiddoders, insekdoders en ook in verskeie legerings.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search