Antimoon

51 tinantimoontelluur
As

Sb

Bi
Algemeen
Naam, simbool, getal antimoon, Sb, 51
Chemiese reeks metaalagtiges
Groep, periode, blok 15, 5, p
Voorkoms silwerige glansende grys
Atoommassa 121.760 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p3
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 5
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6.697 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.53 g/cm³
Smeltpunt 903.78 K
(630.63 °C)
Kookpunt 1860 K
(1587 °C)
Smeltingswarmte 19.79 kJ/mol
Verdampingswarmte 193.43 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.23 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 807 876 1011 1219 1491 1858
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur romboëdries
Ruimtegroep R3m  nommer: 166
Strukturbericht-kode A7
Oksidasietoestande −3, 3, 5
Elektronegatiwiteit 2.05 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 834 kJ/mol
2de: 1594.9 kJ/mol
3de: 2440 kJ/mol
Atoomradius 145 pm
Atoomradius (ber.) 133 pm
Kovalente radius 138 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 417 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 24.4 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 11.0 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 3420 m/s
Young se modulus 55 GPa
Skuifmodulus 20 GPa
Massamodulus 42 GPa
Mohs se hardheid 3.0
Brinell hardheid 294 MPa
CAS-registernommer 7440-36-0
Vernaamste isotope
Isotope van antimoon
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
121Sb 57.36% Sb is stabiel met 70 neutrone
123Sb 42.64% Sb is stabiel met 72 neutrone
125Sb sin 2.7582 j β- 0.767 125Te
Portaal Chemie

Antimoon is 'n chemiese element met die simbool Sb en 'n atoomgetal van 51. Antimoon is 'n metaalagtige element met vier allotropiese vorms. Die stabiele vorm van antimoon is 'n blouwit metaalagtige stof. Geel en swart antimoon is onstabiele nie-metale. Antimoon word gebruik vir brandwerende bedekkings, verwe, keramieke, emaljes, 'n wye verskeidenheid legerings, elektroniese komponente en rubber.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search