Yster

26 mangaanysterkobalt
-

Fe

Ru
Algemeen
Naam, simbool, getal yster, Fe, 26
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 8, 4, d
Voorkoms glansende metaalkleur met effense grys tint
Atoommassa 55.845(2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d6 4s2
Elektrone per skil 2, 8, 14, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 7.86 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.98 g/cm³
Smeltpunt 1811 K
(1538 °C)
Kookpunt 3134 K
(2861 °C)
Smeltingswarmte 13.81 kJ/mol
Verdampingswarmte 340 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.10 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1728 1890 2091 2346 2679 3132
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies liggaamsgesentreerd
Strukturbericht-kode A2 α (<1185K) en δ (>1667K)
Strukturbericht-kode A1 γ (1185K <T< 1667K)
Oksidasietoestande 2, 3, 4, 6
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.83 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 762.5 kJ/mol
2de: 1561.9 kJ/mol
3de: 2957 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 156 pm
Kovalente radius 125 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking ferromagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 96.1 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 80.4 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 11.8 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (k.t.) (elektrolities)
5120 m/s
Young se modulus 211 GPa
Skuifmodulus 82 GPa
Massamodulus 170 GPa
Poissonverhouding 0,29
Mohs se hardheid 4.0
Vickers hardheid 608 MPa
Brinell hardheid 490 MPa
CAS-registernommer 7439-89-6
Vernaamste isotope
Isotope van yster
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
54Fe 5.8% >3.1·1022 j ? 54Cr
55Fe sin 2.73 j ε 0.231 55Mn
56Fe 91.72% Fe is stabiel met 30 neutrone
57Fe 2.2% Fe is stabiel met 31 neutrone
58Fe 0.28% Fe is stabiel met 32 neutrone
59Fe sin 44.503 d β 1.565 59Co
60Fe sin 1.5·106 j β- 3.978 60Co
Portaal Chemie

Yster is 'n chemiese element met die simbool Fe en atoomgetal van 26. Dit is 'n metaal in groep 8 en periode 4 van die periodieke tabel. Yster is die finale element wat tydens nukleosintese van sterre gevorm word en is dus die swaarste element wat nie 'n supernova of soortgelyke heftige gebeurtenis vereis vir sy vorming nie. Dit is daarom dan ook die swaarmetaal wat die meeste in die heelal voorkom.[1]

  1. "Nuclear synthesis". hyperphysics.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search