Tiangong-program

Diagram van Tiangong 1 (links) met ’n besoekende Shenzhou-ruimtetuig (regs).

Tiangong (Chinees: 天宫一号; "Hemelse Paleis") is 'n ruimtestasieprogram van die Volksrepubliek China. Die doel is om ’n ruimtestasie te bou wat vergelykbaar is met die Russiese stasie Mir. Dit is ’n onafhanklike projek sonder samewerking met enige ander land.[1]

  1. Branigan, Tania; Sample, Ian (26 April 2011). "China unveils rival to International Space Station". UK Guardian (in Engels). London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2020. Besoek op 27 April 2011. China kies dikwels poëtiese name vir sy ruimteprojekte, soos Chang'e - na die maangodin - vir sy maansendings; sy lanseerdersreeks word egter Long March genoem, in hulde aan die kommunistiese geskiedenis. Daar word tans na die ruimtestasieprojek as Tiangong, oftewel 'hemelse paleis', verwys.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search