Sesium

55 xenonsesiumbarium
Rb

Cs

Fr
Algemeen
Naam, simbool, getal sesium, Cs, 55
Chemiese reeks alkalimetale
Groep, periode, blok 1, 6, s
Voorkoms silwerige goud
Atoommassa 132.9054519 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 6s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 8, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 1.93 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 1.843 g/cm³
Smeltpunt 301.59 K
(28.44 °C)
Kookpunt 944 K
(671 °C)
Kritieke punt 1938 K, 9.4 MPa
Smeltingswarmte 2.09 kJ/mol
Verdampingswarmte 63.9 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 32.210 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 418 469 534 623 750 940
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies liggaamgesentreerd
Kristalstruktuur kubies liggaamsgesentreerd
Ruimtegroep Im3m  nommer: 229
Strukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 1
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 0.79 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 375.7 kJ/mol
2de: 2234.3 kJ/mol
3de: 3400 kJ/mol
Atoomradius 260 pm
Atoomradius (ber.) 298 pm
Kovalente radius 225 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 205 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 35.9 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 97 µm/(m·K)
Young se modulus 1.7 GPa
Massamodulus 1.6 GPa
Mohs se hardheid 0.2
Brinell hardheid 0.14 MPa
CAS-registernommer 7440-46-2
Vernaamste isotope
Isotope van Sesium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
133Cs 100% Cs is stabiel met 78 neutrone
134Cs sin 65.159 Ms
(2.0648j)
e 1.229 134Xe
ß- 2.059 134Ba
135Cs spoor 73 Ts
(2,300,000y)
ß- 0.269 135Ba
137Cs sin 948.9 Ms
(30.07j)
ß- 1.176 137Ba
Portaal Chemie

Sesium is 'n chemiese element met die simbool Cs en atoomgetal van 55. Dit is 'n sagte, silwergoud alkalimetaal met 'n smeltpunt van 28 °C wat dit een van slegs vyf metale maak wat 'n vloeistof is by of naby aan kamertemperatuur.[1] Sesium is veral bekend vir die gebruik daarvan in atoomhorlosies.

  1. Saam met rubidium (39 °C), frankium (27 °C), kwik (−39 °C) en gallium (30 °C).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search