Radon

86 astatienradonfrankium
Xe

Rn

Uuo
Algemeen
Naam, simbool, getal radon, Rn, 86
Chemiese reeks edelgasse
Groep, periode, blok 18, 6, p
Voorkoms kleurloos
Atoommassa 222 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d10 6s2 6p6
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 8
Fisiese eienskappe
Toestand gas
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
9.73 g/L
Smeltpunt 202 K
(-71.15 °C)
Kookpunt 211.3 K
(-61.85 °C)
Kritieke punt 377 K, 6.28 MPa
Smeltingswarmte 3.247 kJ/mol
Verdampingswarmte 18.10 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 20.786 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 110 121 134 152 176 211
Verdampingswarmte 9.08 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Oksidasietoestande 0
Elektronegatiwiteit geen data (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1 kJ/mol
Atoomradius (ber.) 120 pm
Kovalente radius 145 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 3.61 mW/(m·K)
Henry se konstante 9,3 x 10-3 [L/mol.atm] 2600 [K] [1]
CAS-registernommer 10043-92-2
Vernaamste isotope
Isotope van radon
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
211Rn sin 14,6 h Epsilon 2.892 211At
Alfa 5.965 207Po
222Rn 100% 3.824 d Alfa 5.590 218Po
Portaal Chemie

Radon (IFA: /ˈreɪdɒn/) is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rn en atoomgetal 86. 'n radioaktiewe edelgas wat gevorm word deur die disintegrasie van radium, radon is een van die swaarste gasse en word as 'n gesondheidsgevaar beskou. Die mees stabiele isotoop is 222Rn wat 'n halfleeftyd van 3,8 dae het en in radioterapie gebruik word. Radon gas kan in geboue en drinkwater opbou en longkanker veroorsaak [1], waardeur dit moontlik elke jaar ongeveer 20 000 sterftes in die Europese Unie en 'n verdere geskatte 20 000 sterftes per jaar in die VSA veroorsaak. Radon is 'n beduidende smetstof wat wêreldwyd impak maak op binnehuise lugkwaliteit. In Suid-Afrika veroorsaak die verval van uraan in goudmynhope en slikdamme die vrystelling van radongas.

  1. Sander.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search