Nobelium

102 mendeleviumnobeliumlawrencium
Yb

No

(Upb)
Algemeen
Naam, simbool, getal nobelium, No, 102
Chemiese reeks actinides
Groep, Periode, Blok nvt, 7, f
Voorkoms onbekend, waarskynlik silwerig
wit of metaalgrys
Atoommassa (259) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f14 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Smeltpunt 1100 K
(827 °C)
Atoomeienskappe
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 642 kJ/mol
Diverse
CAS-registernommer 10028-14-5
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van nobelium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
253No syn 1.7 m α 8.440 249Fm
ε 3.200 253Md
255No syn 3.1 m α 8,445 251Fm
ε 2,012 255Md
259No syn 58 m α 7,910 255Fm
ε 0,500 259Md
SF - -
Portaal Chemie

Nobelium (IFA: /ˌnə(ʊ)ˈbiːliəm/), ook bekend as unnilbium (IFA: /ˌjuːˈnɪlbiəm/, simbool Unb), is 'n sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool No en atoomgetal 102. 'n radioaktiewe metallieke transuraan in die actinide reeks, nobelium word gesintetiseer deur curium met koolstof ione te bombardeer. Dit is vir die eerste keer deur 'n span gelei deur Albert Ghiorso en Glenn T. Seaborg in 1958 geïdentifiseer.[1]

  1. C&EN: It’s Elemental: The Periodic Table – Nobelium, webbladsy, besoek op 18 Junie, 2006

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search