Molibdeen

42 niobiummolibdeentegnesium
Cr

Mo

W
Algemeen
Naam, simbool, getal molibdeen, Mo, 42
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 6, 5, d
Voorkoms metaalgrys
Atoommassa 95.94 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d5 5s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 13, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 10.28 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 9.33 g/cm³
Smeltpunt 2896 K
(2623 °C)
Kookpunt 4912 K
(4639 °C)
Smeltingswarmte 37.48 kJ/mol
Verdampingswarmte 617 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 24.06 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2742 2994 3312 3707 4212 4879
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies liggaamgesentreerd
Strukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 2, 3, 4, 5, 6
(sterk suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.16 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 684.3 kJ/mol
2de: 1560 kJ/mol
3de: 2618 kJ/mol
Atoomradius 145 pm
Atoomradius (ber.) 190 pm
Kovalente radius 145 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 53.4 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 138 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 4.8 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (k.t.) 5400 m/s
Young se modulus 329 GPa
Skuifmodulus 20 GPa
Massamodulus 230 GPa
Poissonverhouding 0.31
Mohs se hardheid 5.5
Vickers hardheid 1530 MPa
Brinell hardheid 1500 MPa
CAS-registernommer 7439-98-7
Vernaamste isotope
Isotope van Molibdeen
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
92Mo 14.84% Mo is stabiel met 50 neutrone
93Mo sin 4×103 j e - 93Nb
94Mo 9.25% Mo is stabiel met 52 neutrone
95Mo 15.92% Mo is stabiel met 53 neutrone
96Mo 16.68% Mo is stabiel met 54 neutrone
97Mo 9.55% Mo is stabiel met 55 neutrone
98Mo 24.13% Mo is stabiel met 56 neutrone
99Mo sin 65.94 h ß- 0.436, 1.214 99Tc
? 0.74, 0.36,
0.14
-
100Mo 9.63% 7.8×1018 j ß-ß- 3.04 100Ru
Portaal Chemie

Molibdeen is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mo en atoomgetal van 42. Dit het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoë-sterkte legerings. Molibdeen word in spoorhoeveelhede in plante en diere aangetref. In sommige diere kan 'n oormaat molibdeen giftig wees. Molibdeen is in 1778 deur Carl Wilhelm Scheele ontdek en is later in 1781 deur Peter Jacob Hjelm geïsoleer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search