Kwik(II)chloried

Eienskappe

Algemeen

Naam Kwik(II)chloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HgCl2
Molêre massa 271,5 [g/mol][1]
CAS-nommer 7487-94-7[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]  
Reuk Reukloos [1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a1273,5; b=596,3 pm;c=432,5 pm [2]  
Ruimtegroep Pnma 
Nommer 62  
Strukturbericht C25
Smeltpunt 277 °C[1]
Kookpunt 302 °C[1]
Digtheid 5,44
Oplosbaarheid 74 [g/L][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar 
LD50 1 [mg/kg] (oraal; rot)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kwik(II)chloried is 'n verbinding van kwik is sy oksidasietoestand +2 met chloor en die chemiese formule HgCl2. Dit is 'n molekulêre verbinding. Kwik(II)chloreid is soos die meeste kwikverbindings baie toksies. In teenstelling met kwik(I)chloried is hierdie verbinding goed oplosbaar in water wat die biologiese beskikbaarheid vergroot.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "MSDS". Fisher. Besoek op 10 Oktober 2023.
  2. "Hg2Cl2". Aflow.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search