InSight

’n Kunstenaar se voorstelling van die InSight-landingstuig.

InSight is ’n robotlandingstuig wat ontwerp is om die binnekant van die planeet Mars te bestudeer.[1][2] Dit is op 5 Mei 2018 gelanseer[3] en het op 26 November 2018 op Mars geland[4] ná ’n reis van 485 miljoen km.[5][6] Dit sal ’n seismometer en ’n hittesondeerder gebruik om proefnemings uit te voer. Dit sal ook ’n reeks radio-eksperimente doen ter aanvulling van studies oor Mars se interne struktuur en rotasie.[7]

Die sending word deur die Jet Propulsion Laboratory vir Nasa hanteer.

  1. Chang, Kenneth (30 April 2018). "Mars InSight: NASA's Journey Into the Red Planet's Deepest Mysteries". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 30 April 2018.
  2. Vastag, Brian (20 Augustus 2012). "NASA will send robot drill to Mars in 2016". The Washington Post.
  3. Agle, D.C.; Good, Andrew; Brown, Dwayne; Wendel, JoAnna (5 Mei 2018). "NASA, ULA Launch Mission to Study How Mars Was Made" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2019. Besoek op 5 Mei 2018.
  4. Chang, Kenneth (26 November 2018). "NASA's Mars InSight Landing: Back to the Red Planet Once Again - The NASA spacecraft will arrive at the red planet today and attempt to reach its surface in one piece". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 26 November 2018.
  5. Chang, Kenneth (5 Mei 2018). "NASA's InSight Launches for Six-Month Journey to Mars". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2020. Besoek op 5 Mei 2018.
  6. "About InSight's Launch" (in Engels). NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2018. Besoek op 8 Februarie 2018.
  7. "What are InSight's Science Tools?". NASA. Besoek op 8 Februarie 2018.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search