Gallium

31 sinkgalliumgermanium
Al

Ga

In
Algemeen
Naam, simbool, getal gallium, Ga, 31
Chemiese reeks Hoofgroepmetale
Groep, periode, blok 13, 4, p
Voorkoms silwerwit
Tipies (gesmelte bol)
 
Kristallyne vorm
Atoommassa 69,723(1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d10 4s2 4p1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 3
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 5,91 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6,095 g/cm³
Smeltpunt 302,9146 K
(29,7646 °C)
Kookpunt 2477 K
(2204 °C)
Smeltingswarmte 5,59 kJ/mol
Verdampingswarmte 254 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25,86 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1310 1448 1620 1838 2125 2518
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur ortorombies
Oksidasietoestande 3
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,81 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 578,8 kJ/mol
2de: 1979,3 kJ/mol
3de: 2963 kJ/mol
Atoomradius 130 pm
Atoomradius (ber.) 136 pm
Kovalente radius 126 pm
Van der Waals-radius 187 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 40,6 W/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 2740 m/s
Mohs se hardheid 1,5
Brinell hardheid 60 MPa
CAS-registernommer 7440-55-3
Vernaamste isotope
Isotope van gallium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
69Ga 60,11% Ga is stabiel met 38 neutrone
71Ga 39,89% Ga is stabiel met 40 neutrone
Portaal Chemie

Gallium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ga en atoomgetal van 31.

Gallium is 'n baie skaars sagte silwerige metaal en is 'n bros vastestof teen lae temperature maar vervloei teen temperature bietjie hoër as kamertemperatuur en sal inderdaad selfs in 'n mens se hand smelt. Dit kom as spoorelement in bauxiet en sinkertse voor. 'n Belangrike aanwending is in die galliumarseniedverbinding wat gebruik word as 'n halfgeleier, veral vir lig-emmisie diodes (LED)s.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search