Ferroseen

Eienskappe

Algemeen

Naam Ferroseen 
IUSTC-naam Ferroseen[1] 
Ander name Disiklopentadienielyster
Bis(η5-siklopentadieniel)yster
Struktuurformule van Ferroseen
Struktuurformule van Ferroseen
Chemiese formule C10H10Fe
Molêre massa 186,04 g•mol-1
CAS-nommer 102-54-5  
Voorkoms ligte oranje poeier  
Reuk kamferagtig
Fasegedrag
Smeltpunt 172,5 °C
Kookpunt 249 °C
Digtheid 1,107 g•cm-3 (teen 0 °C)
Oplosbaarheid Onoplosbaar in water, oplosbaar in die meeste organiese oplosmiddels

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Gepoederde ferroseen

Ferroseen is 'n organometaalverbinding met die formule Fe(C5H5)2. Die molekule bestaan uit twee siklopentadienielringe wat aan weerskante van 'n sentrale ysteratoom gebind is.

Dit is 'n oranje vaste stof met 'n kamferagtige reuk met 'n sublimasietemperature bo kamertemperatuur en is oplosbaar in die meeste organiese oplosmiddels. Dit is opmerklik vanweë sy stabiliteit: dit word nie beïnvloed deur lug, water, sterk basisse nie, en kan tot 400 °C verhit word sonder om te ontbind. In oksiderende toestande kan dit omkeerbaar met sterk sure reageer om die ferroseeniumkatioon [Fe(C5H5)2]+.[2]

Die vinnige groei van organometaalchemie word dikwels toegeskryf aan die opwinding wat voortspruit uit die ontdekking van ferroseen en sy vele analoë (metalosene).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named IUSTC
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named werner2012

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search