Chelasie

'n Organiese molekule wat tot 'n metaal chelaat

Chelasie is 'n tipe binding van ione en molekules aan metaalione. Dit behels die vorming of teenwoordigheid van twee of meer aparte koördinaatbande tussen 'n polidentaat (meervoudig gebind) ligand en 'n enkele sentrale atoom.[1] Hierdie ligande word chelante, chelators, chelaterende middels of sekwestermiddels genoem en is gewoonlik organiese molukules.

Chelasie is nuttig in toepassings soos die verskaffing van voedingsaanvullings, in chelaatterapie om giftige metale uit die liggaam te verwyder, as kontrasmiddels in MRI-skandering, in die vervaardiging van homogene katalisators, in chemiese waterbehandeling om metale te verwyder en in kunsmisstowwe .

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named IUPAC 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search