Joanne Woodward

Joanne Woodward
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Woodward in 1960.

Geboortenaam Joanne Gignilliat Trimmier Woodward
Geboorte 27 Februarie 1930 (1930-02-27)
Thomasville, Georgië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1955–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joanne Gignilliat Trimmier Woodward-Newman (gebore op 27 Februarie 1930) is ’n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, aktivis en filantroop. Sy is waarskynlik die bekendste vir haar rol in The Three Faces of Eve (1957), waarvoor sy ’n Oscar gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search