10 results found for: “Hollywood”.

Request time (Page generated in 0.21 seconds.)

Hollywood

Hollywood is 'n distrik in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te...

Last Update: 2023-06-18T21:55:18Z Word Count : 196

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hollywood Walk of Fame

Die Hollywood Walk of Fame bestaan uit meer as 2 500 vyfpuntige sterre uit terrazzo en koper in die sypaadjies van 15 straatblokke van Hollywood Boulevard...

Last Update: 2021-08-15T17:22:38Z Word Count : 508

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hollywood in my huis

Hollywood in my Huis is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Junie 2015 in Suid-Afrikaanse teaters begin draai het. Die film is hoofsaaklik in Vasco en aan...

Last Update: 2017-11-19T06:31:26Z Word Count : 302

View Rich Text Page View Plain Text Page

Planet Hollywood

Planet Hollywood International Inc. is 'n temarestaurant-ketting wat sy inspirasie uit die populêre Hollywoodkultuur (of - in die geval van sy Europese...

Last Update: 2021-08-17T19:53:43Z Word Count : 244

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hollywood Roosevelt Hotel

Die Hollywood Roosevelt Hotel is 'n historiese hotel geleë in Hollywood, Los Angeles, Kalifornië. Dit is in 1926 gebou en het op 15 Mei dieselfde jaar...

Last Update: 2023-01-25T12:30:53Z Word Count : 619

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hollywood Burbank-lughawe

Hollywood Burbank-lughawe (IATA: BUR – ICAO: KBUR – FAA: BUR), voorheen Bob Hope-lughawe na die vermaaklikheidster Bob Hope is 'n openbare lughawe 5 km...

Last Update: 2023-08-23T21:50:52Z Word Count : 577

View Rich Text Page View Plain Text Page

Lys van sterre op die Hollywood Walk of Fame

van 2014 sterre op die Hollywood Walk of Fame gekry het en die ligging van die sterre. Dit stem ooreen met die lys op die Hollywood Walk of Fame-webtuiste...

Last Update: 2023-10-17T07:55:41Z Word Count : 159

View Rich Text Page View Plain Text Page

Fort Lauderdale–Hollywood Internasionale Lughawe

Fort Lauderdale–Hollywood Internasionale Lughawe (IATA: FLL, ICAO: KFLL) is 'n groot openbare lughawe in Broward County, Florida, Verenigde State. Dit...

Last Update: 2023-08-27T17:23:13Z Word Count : 543

View Rich Text Page View Plain Text Page

Once Upon a Time in Hollywood

Once Upon a Time in Hollywood is 'n rolprent deur Quentin Tarantino wat op 26 Julie 2019 vrygestel is. ’n Verlepte televisie-akteur en sy stunt-dubbelganger...

Last Update: 2024-01-10T16:38:02Z Word Count : 176

View Rich Text Page View Plain Text Page

84ste Oscar-toekenningsaand

Februarie 2012 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2011. Billy Crystal was...

Last Update: 2023-05-24T05:34:32Z Word Count : 364

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Hollywood

Hollywood is 'n distrik in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys - alhoewel die meeste groot rolprentateljees (behalwe vir Paramount Studios) lankal na ander stadsdele soos Burbank en Culver City verskuif is. Hollywood is oorspronklik in 1857 as 'n onafhanklike stad gestig en is in 1903 by Los Angeles ingelyf. In 1910 het dit 'n distrik van Los Angeles geword. 'n Referendum is in November 2002 gehou om Hollywood van Los Angeles af te skei, maar die voorstel is met 'n oorweldigende meerderheid verwerp. Die naam Hollywood word ook gebruik om na die filmindustrie in en om Hollywood te verwys. Die eerste ateljee is in 1911 deur David Horsley (1873–1933) ingerig, 'n boorling van Engeland wat as een van die baanbrekers van die Amerikaanse rolprentbedryf beskou word. In dieselfde jaar is 'n verdere 15 onafhanklike ateljees daar oopgemaak. Die gebied is ideaal vir rolprentproduksie vanweë die goeie weer en langer dae.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search