Ys

Ys
 
'n Ysberg. 
Formule H2O 
Nickel-Strunz (10) 4.AA.05  
Hardheid [1] 
Digtheid 0,9167 g/cm3 
Dubbelbreking Eenassig (+) 
Ruimtegroep P6₃/mmc 
Eenheidsel a = 4.498 Å, c = 7.338 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie
Sneeukristalle.

Ys is 'n mineraal. Dit is die vaste vorm van water en kan uiteenlopende vorme soos sneeu, vriesreën, hael, gletsers of ysberge aanneem.

Tegnies gesproke is ys een van die 15 kristalfases van water.

  1. "mindat 2001" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search