Scheeliet

Scheeliet
 
Scheeliet op kwarts 
Formule CaWO4 
Onsuiwerhede Mo,Nb, Ta 
Nickel-Strunz (10) 7.GA.05  
Kleur taankleurig, goudgeel, kleurloos, wit[1] 
Streep wit 
Hardheid 4,5 - 5 (Mohs) 
Digtheid 6,1 g/cm3 
Dubbelbreking eenassig (+) 
RI-waardes nω = 1.918 - 1.921 nε = 1.935 - 1.938 
Ruimtegroep I4₁/a 
Strukturbericht-kode H4 
Eenheidsel a = 5.2429(3) Å, c = 11.3737(6) Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie
Fluoriet, kalsiet, scheeliet en kwarts
Dieselfde kristal onder UV-lig

Scheeliet is 'n mineraal met die chemiese formule CaWO4. Dit is 'n wolfram-erts. Een van sy kenmerke is dat dit blou fluoresseer onder UV-lig.

Scheeliet is genoem na die Sweede chemikus Carl Wilhelm Scheele (1742-1786) wat ook die element wolfram hieruit vrygestel het.

Dit kom in hornfels in kontak met metamorfe gesteentes, in graniet-pegmatiete en in epitermiese are voor. Dit vorm 'n oplossingsreeks met powelliet (CaMoO4).[2]

  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.
  2. "Minerals.net" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2018. Besoek op 1 Augustus 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search