Nitrering

Nitrering is 'n chemiese reaksie waarby 'n organiese verbinding met die nitroniumioon reageer.

Die reaksie word gewoonlik met nitreersuur uitgevoer. Dit is 'n mengsel van gekonsentreerde swawelsuur en gekonsentreerde salpetersuur. In hierdie mengsel word die nitroniumioon vrygestel. Die produkte is dikwels taamlik onstabiel en hulle word as plofstowwe toegepas.

Daar is twee vorms van nitrering:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search