Natriumhidroksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Natriumhidroksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NaOH
Molêre massa 39,997 g/mol [1]
CAS-nommer 1310-73-2[1]  
Voorkoms Wit vastestof  
Reuk geen[1]
Fasegedrag  
Fase α-modifikasie <299,6°C 
Selkonstantes 337; b=1090 c = 335 pm  
Ruimtegroep Cmcm 
Nommer 63  
Fase β-modifikasie >299,6°C 
Selkonstantes a=334,5; b=344,5; c= 608 pm; β=109,9 ° [1]  
Ruimtegroep P 21/m 
Nommer 11
Smeltpunt 323 °C[1]
Kookpunt 1388 °C[1]
Digtheid 2,13 g/cm3 (rel water)[1]
Oplosbaarheid 109 g/100mL @ 25 °C[1] 
Brekingsindeks 1,433 @ 320 °C en 589,4 nm[1] 
ΔvapHɵ 175 kJ.mol @ 1388 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt geen 
LD50 140-340 [mg/kg] (rot; oraal)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Natriumhidroksied se chemiese formule is NaOH en word ook in leketaal bytsoda genoem. Natriumhidroksied is 'n anorganiese verbinding. Hierdie hidroksied is goed oplosbaar in water en vorm 'n sterk basis. Dit is 'n ionogene verbinding wat uit Na+ en OH--ione bestaan.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 "Sodium hydroxide". PubChem NIH.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search