Ludwig Boltzmann

Ludwig Boltzmann
Ludwig Boltzmann
Gebore
Ludwig Eduard Boltzmann

(1844-02-20)20 Februarie 1844
Sterf5 September 1906 (op 62)
NasionaliteitOostenryk
Alma materUniversiteit van Wene
Bekend vir
  • Boltzmann konstante
  • Boltzmann-vergelyking
  • Boltzmann distribusie
  • Gedetailleerde balans
  • H-stelling
  • Maxwell–Boltzmann distribusie
  • Stefan–Boltzmann konstante
  • Stefan–Boltzmann wet
  • Maxwell-Boltzmann statistieke
  • Boltzmann faktor
  • Epistemologiese idealisme
Handtekening

Ludwig Eduard Boltzmann (Duitse fonetiese uitspraak: |ˈluːtvɪç ˈbɔlt͡sman; 20 Februarie 18445 September 1906) was 'n Oostenrykse fisikus en filosoof. Sy grootste prestasie was die ontwikkeling van statistiese meganika, wat 'n verduideliking bied van, en voorspel hoe, die eienskappe van atome (soos bv. atoommassa, elektriese lading en struktuur) die fisiese eienskappe van materie bepaal (soos bv. die viskositeit, termiese geleidingsvermoë en diffusie of verspreiding daarvan). Boltzmann het die woord ergodisiteit uitgedink terwyl hy besig was om aan 'n probleem in statistiese meganika te werk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search