Kategorie:A1-strukture

Hierdie kategorie bevat die huidige bladsye met 'n struktuur wat in die Strukturbericht-klassifikasie met die kode A1 weergegee word.

A1  
Struktuurtipe kubiese digpakking
Argetipe Cu
Kristalstelsel kubies
Ruimtegroep Fm3m
Schoenflies O5h  
Pearson cF4

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search