Kalsiumkarbonaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsiumkarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CaCO3
Molêre massa 100,09 [g/mol] [1]
CAS-nommer 471-34-1[1]  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a=4,989; c=17.062 Å; (heks.) Z=6 (kalsiet)[2]

a=4,959; b=7.968; c=5,741 Å; Z=4 (aragoniet)[2]  

Ruimtegroep romboedries R͞3c (kalsiet)[2]

ortorombies Pmcn (aragoniet) [2] 

Nommer 167
Smeltpunt 825 °C [1]
Kookpunt
Digtheid 2,7-2,9 (rel) [1]
Oplosbaarheid 13 [mg/L][3] 
Ksp 2,8 10-9[4] 
Brekingsindeks dubbelbrekend (kalsiet) no=1.6557, ne=1.4852 @630nm[5] 
Hardheid 3 Mohs (kalsiet)[5]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar 
LD50 6450 [mg/kg] (oraal in rotte) [1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kalsiumkarbonaat is 'n kalsiumsout van koolsuur. Die stof se chemiese formule is CaCO3.

Dit is 'n algemene stof wat in gesteentes voorkom as die minerale kalsiet en aragoniet, veral in kryt en kalksteen, eierdoppe, buikpotige skulpe, skulpvisskelette en pêrels.

Kalsiumkarbonaat word al baie eeue in die bounywerheid gebruik, byvoorbeeld in portlandsement.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "MSDS Avogadro Iowa State" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2016. Besoek op 4 Februarie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Webmineral" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020.
  3. F. Wolfgang Tegethoff Calcium Carbonate: From the Cretaceous Period into the 21st Century, 2001,ISBN 978-3-0348-9490-6
  4. "Solubility Product Constants near 25 °C". University of Rhode Island.
  5. 5,0 5,1 "Red Optronics webwerf" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2018. Besoek op 7 Februarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search