Idealegaswet

Benoît Clapeyron (1799-1864)

Die idealegaswet is die toestandsvergelyking (Engels: "equation of state") vir 'n ideale gas. Die gaswet beskryf die gedrag van ideale gasse onder die invloed van druk, volume, temperatuur en aantal deeltjies. Die vergelyking is in 1834 deur Benoît Clapeyron opgestel.

Die formule word aangegee as:

of vir afwyking van ideale kondisies:

waar:

  • = 8.314 kPa.m3/(kmol.K) - Die ideale gaskonstante se eenhede bepaal die eenhede van die res van die vergelyking.
  • = Druk in kPa
  • = Volume in m3 of volume vloeitempo in m3/h
  • = Saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos)
  • = Hoeveelheid mol gas in kmol of molvloei in kmol/h
  • = Absolute temperatuur in Kelvin (0 °C = 273.15 °K)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search