Flerovium

114 nihoniumfleroviummoskovium
Pb

Fl

(Uhq)
Algemeen
Naam, simbool, getal flerovium, Fl, 114
Chemiese reeks vermoedelik arm metale
Groep, periode, blok 14, 7, p
Voorkoms onbekend, waarskynlik silwerig
wit of metaalgrys
Atoommassa (298) g/mol
Elektronkonfigurasie moontlik [Rn] 5f14 6d10 7s2 7p2
(raaiskoot gegrond op lood)
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 18, 4
Toestand vermoedelik 'n vastestof
CAS-registernommer 54085-16-4
Portaal Chemie

Flerovium is 'n radioaktiewe chemiese element op die periodieke tabel met die simbool Fl en atoomgetal 114. Op 30 Mei 2012 is die tydelike naam ununquadium en simbool Uuq deur die IUPAC in flerovium en Fl verander.[1]

  1. "Element 114 is Named Flerovium and Element 116 is Named Livermorium". IUPAC. 30 Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2012. Besoek op 1 Junie 2012. (en)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search