Fenol

Eienskappe

Algemeen

Naam Fenol 
IUSTC-naam Fenol
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C6H5OH
Molêre massa 94,11 g/mol
CAS-nommer 108-95-2  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a = 605,0(1), b =

892,5(2), c = 1 459,4(3) pm, γ = 90.36(2) @ 123K[1]  

Ruimtegroep P21 
Nommer 4
Smeltpunt 40,5 °C
Kookpunt 181,7 °C
Digtheid 1,07 g/cm³
Oplosbaarheid 8,3 g/100 ml (20 °C) 
Drievoudpunt 314,06K[2] 
Kritieke temperatuur 694,3(2)K[2] 
Kritieke druk 60(1) [bar][2] 
ΔsublHɵ 68,6(5) [kj/mol][2] 
ΔfHɵ (s) -164 [kJ/mol][3] 
ΔcHɵ -3058(10) [kJ/mol[3] 
Sɵf(s) 143 [J/molK][3] 
Warmtekapasiteit 127 [J/molK][3]

Suur-basis eienskappe

pKa 9.95

Veiligheid

Flitspunt 79°C[4] 
Selfontbrandingspunt 715°C[4] 
LD50 400 [mg/kg] (rot; oraal)[5]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Fenol is 'n giftige, kleurlose kristalagtige vastestof met 'n soet teer geur, wat algemeen as 'n "hospitaalreuk" beskryf word. Die stof is higroskopies.[5]

Dit is 'n aromatiese verbinding wat bestaan uit 'n benseenring (fenielgroep) met 'n hidroksielgroep. Dit is die eenvoudigste voorbeeld van 'n klas organiese verbindings wat fenole genoem word. Deur die teenwoordigheid van die fenielgroep is die eienskappe van die hidroksielgroep baie anders as in 'n alifatiese alkohol, R-OH.

  1. Zavodnik, V.E., Bel'skii, V.K. & Zorkii, P.M. (1988). "Crystal structure of phenol at 123oK". J Struct Chem. 28: 793–795. doi:10.1007/BF00752072.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "phenol; Phase change data". NIST.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 "phenol; Condensed phase thermochemistry data". NIST.
  4. 4,0 4,1 "Phenol". Inchem.
  5. 5,0 5,1 "Phenol (Compound)". PubChem NIH.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search