Vanadiumpentoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Vanadiumpentoksied 
IUSTC-naam Vanadium(V)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule V2O5
Molêre massa 181,88 [g/mol][1]
CAS-nommer 1314-62-1[1]  
Voorkoms Geel vastestof  
Reuk Reukloos
Fasegedrag  
Ruimtegroep Pmmn
Smeltpunt 690 °C[1]
Kookpunt ~1750 °C (ontbind)[1]
Digtheid 3,35 g/cm3[1]
Oplosbaarheid 515 [g/L] (20 °C)[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar[1] 
LD50 466,93 mg/kg (rot)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Vanadiumpentoksied, vanadium(V)oksied of vanadia is 'n oksied van vanadium. Dis 'n geel vastestof met die chemiese formule V2O5. Dit is 'n verbinding van vanadium waarin hierdie element sy hoogste oksidasietoestand besit (V5+). Daar bestaan ook heelparty laer oksiede. Die stof word uit vanadiumerts verkry.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "Safety data sheet". Sigma Aldrich. Besoek op 13 Julie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search