Stoigiometrie

Stoichiometrie is naas die leer van die chemiese verwantskap 'n hoofonderwerp van die algemene chemie.[1]

Dit is 'n belangrike begrip in die chemie wat aandui dat in die meeste molekulêre en ionogene chemiese verbindings die aantalle atome wat tot verskillende elemente behoort in 'n vaste verhouding voorkom. Reaksiestoigiometrie, so genoem om dit van komposisiestoigiometrie te onderskei, is die studie van die berekening van meetbare verhoudings waarin reagerende stowwe in gebalanseerde chemiese reaksies deelneem.

  1. J. Kramers (1908). Leerboek der algemeene scheikunde.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search