Stikstoftetroksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Stikstofdioksied 
IUSTC-naam Distikstofdioksied
Struktuurformule van Stikstofdioksied
Struktuurformule van Stikstofdioksied
Chemiese formule N2O2
Molêre massa 92,011 g•mol-1
CAS-nommer 1054-72-6  
Voorkoms Kleurlose vloeistof, oranje gas
Fasegedrag
Smeltpunt -11,2 °C
Kookpunt 21,69 °C
Digtheid 1,44246 g•cm-3 (vloeistof, 21 °C)
Oplosbaarheid Reageer om salpetersuur en nitroësuur te vorm 
Brekingsindeks 1,00112 
Termodinamies 
ΔfHɵ +9,16 kJ•mol-1

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt Nie vlambaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Moet nie met stikstofdioksied (NO2) verwar word nie

Stikstoftetroksied (IUSTC-naam Distikstoftetroksied) en soms bekend as amyl, is die chemiese verbinding N2O4. Dit is 'n nuttige reagens in chemiese sintese. Dit vorm 'n ewewigsmengsel met stikstofdioksied. Sy molêre massa is 92,011 g/mol.

Stikstoftetroksied is 'n kragtige oksideermiddel wat hipergolies is by kontak met verskeie vorme van hidrasien, wat die paar 'n algemene dubbel-dryfmiddel vir vuurpyle gemaak het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search