Piriet

Piriet
 
Formule FeS2 
Onsuiwerhede Ni,Co,As,Cu,Zn,Ag,Au,Tl,Se,V 
Nickel-Strunz (10) 2.EB.05a  
Kleur ligte geelkoperkleur 
Streep groenerig swart 
Glans metallies 
Hardheid 6 – 6,5 (Mohs)
1505–1520 kgf/mm2 (Vickers) 
Digtheid 4,8 – 5 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking isotroop 
Kristallografie 
Kristalsisteem kubies 
Ruimtegroep P2₁/a3 
Strukturbericht-kode C2 
Nommer 205 
Schoenflies-simbool T6h 
Eenheidsel a = 5.417 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Piriet (ook bekend as ysterkies of ysterpiriet) is 'n mineraal met formule FeS2 wat volop aangetref word in 'n verskeidenheid van geologiese formasies soos hidrotermale are of as deel van sedimentêre lae of metamorfiese gesteentes.[1]

  1. "mindat 3314" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search