Nukleosintese

Nukleosintese, of kernsintese, is die proses waardeur nuwe, swaarder elemente gevorm word uit ligter elemente. Die term "sintese" kom uit Grieks en beteken "samevoeging".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search