Krag

Hierdie bladsy handel oor krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring, vir ander gebruike sien krag (dubbelsinnig).
Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk.

Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel. Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika. Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer.

Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word:

waar

Die SI-eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs 'n newton (simbool "N"). Aangesien dat die naam van die eenheid nie 'n eienaam is nie, begin dit met 'n klein letter (behalwe by die begin van 'n sin) maar aangesien dat dit na 'n persoon vernoem is, is die simbool 'n groot letter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search