Kalksteen

Kalksteen
Subklas vankarbonaatgesteenteWysig
Materiale gebruikKalsiet, AragonietWysig
Pryse ontvangGesteente van die JaarWysig
Het effekkalksteen blootstellingWysig
NIOSH Pocket Guide ID0369Wysig
Gekarakteriseer deurhigroskopieWysig

Kalksteen (Kalsiumkarbonaat CaCO3) is 'n soort karbonaat sedimentêre gesteentes wat die hoofbron van die materiaal kalk is. Dit bestaan meestal uit die minerale kalsiet en aragoniet, wat verskillende kristalvorme van CaCO3 is. Kalksteen vorm wanneer hierdie minerale uit water presipiteer wat opgeloste kalsium bevat. Dit kan deur beide biologiese en niebiologiese prosesse plaasvind, hoewel biologiese prosesse, soos die ophoping van korale en skulpe in die see, was waarskynlik in die afgelope 540 miljoen jaar belangriker.[1][2] Kalksteen bevat dikwels fossiele wat aan wetenskaplikes inligting verskaf oor antieke omgewings en oor die evolusie van lewe.[3]

Ongeveer 20% tot 25% van sedimentêre gesteentes is karbonaatgesteentes, en die meeste hiervan is kalksteen.[4][3] Die oorblywende karbonaatgesteente is meestal dolomiet, 'n naverwante gesteente, wat 'n hoë persentasie van die mineraal dolomiet CaMg(CO3)2 bevat.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Boggs
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Leong
  3. 3,0 3,1 Boggs 2006, p. 159.
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Blatt

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search