Hoekmomentum

Hierdie giroskoop bly as gevolg van hoekmomentum regop terwyl dit in die rondte tol.

In fisika is die hoekmomentum die rotasie ekwivalent van lineêre momentum. Dit kan meer spesifiek beskryf word as die moment van lineêre momentum. Die hoekmomentum van 'n voorwerp bly konstant indien daar geen eksterne moment (wringkrag) toegepas word nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search