Higgsboson

Higgsboson
Die Higgsboson se plek in die Standaardmodel (heel regs).
Die Higgsboson se plek in die Standaardmodel (heel regs).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Bosonies
Simbool H0
Geteoretiseer R. Brout, F. Englert, P. Higgs, G.S. Guralnik, C.R. Hagen, T.W.B. Kibble (1964)
Ontdek Groot Hadronversneller (2011-2013)
Massa 125,09
±0,21 (stat.) ±0,11 (sist.) GeV/c2
(CMS+ATLAS)[1]
Gem. leeftyd 1,56×10−22 s (voorspel)
Verval in
Elektriese lading 0 e
Kleurlading 0
Spin 0[4][5]
Swak isospin 1/2
Swak hiperlading +1
Pariteit +1[4][5]

Die Higgsboson of Higgsdeeltjie is in deeltjiefisika ’n hipotetiese elementêre deeltjie wat saam met die Higgsveld massa aan ander deeltjies verleen en waarsonder die heelal geen massa sou gehad het nie.

Die boson word soms ook die "God-deeltjie" genoem na aanleiding van die titel van ’n boek deur die Nobelprys-wenner Leon Lederman, The God Particle: If the Universe Is the Answer, What Is the Question? (1993), waarin die skrywer onder meer beweer dat die ontdekking van die deeltjie noodsaaklik is om die struktuur van materie finaal te verstaan. Wetenskaplikes hou egter nie van dié term nie.[6]

Die bestaan van die Higgsboson is op 14 Maart 2013 tentatief deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) bevestig.

  1. ATLAS; CMS (14 Mei 2015). "Combined Measurement of the Higgs Boson Mass in pp Collisions at √s=7 and 8 TeV with the ATLAS and CMS Experiments". Physical Review Letters. 114 (19): 191803. arXiv:1503.07589. Bibcode:2015PhRvL.114s1803A. doi:10.1103/PhysRevLett.114.191803. PMID 26024162.
  2. ATLAS collaboration (2018). "Observation of H→bb decays and VH production with the ATLAS detector". [hep-ex]. 
  3. CMS collaboration (2018). "Observation of Higgs Boson Decay to Bottom Quarks". Physical Review Letters. 121 (12): 121801. arXiv:1808.08242. doi:10.1103/PhysRevLett.121.121801.
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CERN March 2013
  5. 5,0 5,1 CMS Collaboration (2017). "Constraints on anomalous Higgs boson couplings using production and decay information in the four-lepton final state". Physics Letters B. 775 (2017): 1–24. arXiv:1707.00541. Bibcode:2017PhLB..775....1S. doi:10.1016/j.physletb.2017.10.021.
  6. "The Higgs boson: Why scientists hate that you call it the 'God particle'" (in Engels). National Post. 14 Desember 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2015. Besoek op 5 Julie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search