Helium

2 waterstofheliumlitium


He

Ne
Algemeen
Naam, simbool, getal helium, He, 2
Chemiese reeks edelgas
Groep, periode, blok 18, 1, s
Atoommassa 4,002602(2) g/mol
Elektronkonfigurasie 1s2
Elektrone per skil 2
Warmtekapasiteit (25 °C) 5 193 J/(mol·K)
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 0,152 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-59-7
Fisiese eienskappe
Toestand gas
Smeltpunt 0,95 K
(−272,20 °C)
Kookpunt 4,222 K
(−268,928 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
0,1786 g/L
Voorkoms kleurloos
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 0
Ionisasie-energieë 1ste: 2372,3 kJ/mol
2de: 5250,5 kJ/mol
Kovalente radius 32 pm
Van der Waals-radius 140 pm
Kristalstruktuur heksagonaal, dig gepak
Verdampingswarmte 0,0138 kJ/mol
Smeltingswarmte 0,0829 kJ/mol
Henry se konstante 3,75 x 10-4 [L/mol.atm] 200 [K] [1]
Spoed van klank 972 m/s
Geskiedenis
Ontdek 1868
Ontdek deur Pierre Janssen,
Norman Lockyer
Genoem na

Helios, Griekse god
van die son

Vernaamste isotope
Isotope van helium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
3He 0,0002% He is stabiel met 1 neutrone
4He 99,9998% He is stabiel met 2 neutrone
Portaal Chemie

Helium is 'n kleurlose, reuklose, smaaklose chemiese element, een van die edelgasse van die periodieke tabel van elemente, met simbool: He, met een atoomgetal van 2.

Helium laser

Helium se kookpunt en smeltpunt is die laagste van al die elemente; dit bestaan slegs as 'n gas, behalwe by buitengewone toestande. Dit is die element wat die tweede meeste voorkom in die heelal, noemenswaardige hoeveelhede word op aarde slegs in aardgas gevind. Dit word gebruik in kriogeniese toepassings, in diepsee-asemhalingstoerusting, vir die opblaas van ballonne en as 'n beskermende gas vir vele ander doeleindes. Helium is nie-giftig en het geen biologiese newe-effekte.

  1. Sander.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search