HTML

Voorbeeld van HTML.

Hypertext Markup Language (HTML) (Afrikaans:hiperteksmarkeertaal) is 'n taal wat die uitleg van dokumente spesifiseer. HTML word veral vir die vertoon van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search