Elektronkonfigurasie

Atomiese en molekulêre elektronorbitale

Elektronkonfigurasie is die rangskikking van elektrone in 'n atoom, molekule of ander struktuur. Dit verwys spesifiek na die plasing van elektrone in atoom-, molekulêre- en ander vorme van elektronorbitale.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search