Deuterium

Eienskappe

Algemeen

Naam Deuterium 
 
Protone
Neutrone
Kernspin

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 0,0115%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 6,671 fm  
inkoh. lengte 4,04 fm  
koh. deursnee 5,592 barn  
inkoh. deursnee 2,05 barn  
absorpsiedeurnee[1] 0,000519 barn  

Navigasie

11H
10n 21H 32He
31H 42He
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Deuterium is 'n isotoop van waterstof. Sy atoomkern word deuteron genoem en bevat 2 nukleone – 1 proton en 1 neutron. Dit word ook soos volg geskryf: 21H of slegs 2H. Deuterium het sy eie chemiese simbool D en suiwer deuteriumgas word as D2 geskryf. Natuurlike waterstof bevat net 0,0115% deuterium.

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search