Davy-medalje

Humphry Davy

Die Davy-medalje word toegeken deur die Royal Society of London vir "'n uiters belangrike onlangse ontdekking in enige tak van die chemie".[1][2] Die medalje is vernoem na Humphry Davy, die Britse chemikus en uitvinder, en word toegeken met 'n geldgeskenk van aanvanklik £1 000 (tans £2 000).[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rs
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Boas
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rs2

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search