Boraat

Eienskappe

Algemeen

Naam Boraat  
Lys van anione

'n Boraat is eintlik die naam van die komplekse BO3−3-anioon ('n monoboraat) maar nes by die silikate word hierdie term vir 'n groot aantal komplekse ione, hul verbindings en hul minerale gebruik.

Die monoboraat-ioon is die suurres van boorsuur, 'n swakke of amfotere suur wat as H3BO3 of as B(OH)3 geskryf kan word. Die ioon het die vorm van 'n plat gelyksydige driehoek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search