Balansstaat

'n Balansstaat, ook bekend as 'n "Staat van Finansiële Posisie", is 'n komponent van Finansiële State. Die Balansstaat word gebruik om die finansiële posisie van die entiteit aan te dui soos op die datum van verslagdoening. Normaalweg toon dit ook vergelykende syfers van die vorige verslagdoeningsdatum.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search