Apollo-maanmodule

Apollo 16 se maanmodule

Die Apollo-maanmodule was die landingstuig van die Apollo-ruimtetuig (LM) wat gebou is om met twee persone op die maan te land en ook weer veilig terug te keer om met die wentelende Apollo-beheermodule (BDM) te dok.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search